VIETNAM – VAN ‘N STORMAGTIGE VERLEDE TOT ‘N VOORUITSTREWENDE LAND IN SUIDOOS-ASIË
‘n Reis na enige van die Suidoos-Asiatiese lande is altyd ‘n onvergeetlike ervaring en propvol verrassings. In die geval van Viëtnam word ‘n mens met aankoms deur die warmte, hartlikheid en medemenslikheid deur sy 100 miljoen inwoners omarm. Minder sigbaar, maar dog duidelik in die agtergrond, is die rou, bitterseer en letsels van die verlede. …
Read more “VIETNAM – VAN ‘N STORMAGTIGE VERLEDE TOT ‘N VOORUITSTREWENDE LAND IN SUIDOOS-ASIË”