DIE DONKIE IS STEEDS ‘N WONDERLIKE EN DANKBARE DING OOM CHRIS.
As jy en jou toerwa toevallig die grondpad vanaf Bathurst na Kleinemonde in die Oos-Kaap tref tydens jou sloertoer gaan jy verby twee werkwaardige plekke ry. Die een is die St Stephen’s Metodiste kerk (https://maps.app.goo.gl/z494sHxA4uUcZV9D7) , wat ‘n stop werd is, maar ook in die omgewing van die kerkie gaan jy die tuiste van “Blind …
Read more “DIE DONKIE IS STEEDS ‘N WONDERLIKE EN DANKBARE DING OOM CHRIS.”